BOU OP WERELDBEKER TOEWYDING

Die Wêreldbeker-sokkertoernooi is voorwaar ’n grootse ondervinding vir Suid-Afrika, skryf Bobby Stevenson.

Dit het ons gemoed as ’n nasie aangevuur en ’n sin van nasionale trots gebring. Dit het gehelp om familie en vriende by die huis en oorsee te verbind en het ook mense van verskillende gemeenskappe bymekaargebring.  Lees die volledige brief in Rapport.