SMS OOR VRYHEIDSDAGVIERINGE

Ek wil graag die rekond regstel in verband met ‘n sms deur “Trevor” in Die Burger en deur “Nico” in The Herald.

Persoonlik wil ek nie betrokke raak in ‘n openbare onderonsie met gesiglose lafaards wat nie die moed van hul eie oortuiging het nie.

Hierdie onbekendes sal nooit daarin slag om ‘n wig tussen die DA se ondersteuners te dryf nie. Geen DA-ondersteuner het die bewerings in die smsse versprei nie.

Ek was inderdaad by die Vryheidsdagvieringe, maar ek het geweier om my toespraak onder ‘n ANC-vlag te lewer. Die podium was gedrapeer was in ANC-kleure. Die ANC in die Oos-Kaapse Wetgewer het reeds die DA om verskoning gevra oor die teenwoordigheid van hul vlae by die vieringe. Die ANC se hoofsweep het ook reeds ingestem dat die kwessie by ‘n veelparty sweepforum bespreek sal word.

Die DA se provinsiale leier, Athol Trollip, het Dinsdag se gebeure ook met die minister van Kuns en Kultuur, Lulama Xingwana, opgeneem want die ANC se aksies by die vieringe staan in die pad van pogings tot nasiebou.

Die soort partisaanskap wat deur hierdie smsse getoon word, moet verwerp word met die minagting wat dit ver

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *