TARIEF-VERHOGING, ALGOA BUS MAATSKAPPY
August 4th, 2009BHISHO – Die skielike tarief-verhoging van buskaartjies in Nelson Mandelabaai is nog ‘n las op die kontantkort-belastingbetaler, en grens aan uitbuiting deur die regering. “Wat dit erger maak is dat die Algoa Bus Maatskappy ‘n subsidie van R126.5 miljoen van die Oos-Kaapse regering ontvang in die 2009/10 finansiÑ‘le jaar. ‘n Mens sou dink ‘n mate van omsigtigheid sou gebruik word voor die publiek met ‘n prysverhoging op ‘n basiese diens …
Read More
DA TO INTERVENE IN VUKANI VILLAGE TORNADO PROJECT
January 14th, 2009The Democratic Alliance in the Provincial legislature will intervene in the speeding up of the rebuilding of the Vukani Village tornado project in Grahamstown. A 15 month delay in sorting out this problem is unacceptable and shows the continued incompetence of the officials of this department.