Eskom dreig om krag te onderbreek: Die Son
September 15, 2017
DONKER dae lê voor vir inwoners in die Inxuba Yethemba munisipale omgewing nadat Eskom dié munisipaliteit tot môre kans gegee het om ’n uitstaande bedrag van R10,2 miljoen te betaal. […]